Wednesday, 21 September 2011

M. J. K

I would like to dedicate this post to a beloved friend, brother and son who passed away 5 years ago. He would have celebrated his 22nd birthday today, the 20th of September 2011.

Veels geluk met jou verjaarsdag ou maat!!!!!!! Ek hoop jy het ‘n wonderlike dag gehad in die hemel. Ek dink die beste geskenk ooit is om elke jaar jou verjaarsdag saam met die Here te vier. Ek weet jy kyk af op ons, geduldig, en wag tot dit eendag ons tyd is om weer ‘n lekker kuiertjie saam met jou te maak. Jy staan en lag seker vir al die dom goed wat ons hier onder doen, jy het ALTYD ‘n moerse groot glimlag op jou gesig gehad. SovĂȘr as wat ek weet, staan jy en drink ook ‘n yskoue bier en check ons uit soos ‘n reality T.V show. Jy beter altyd onthou jy word verskriklik gemis hier op Aarde. Jou vriende en jou familie verlang jou baie.
PS: Jy bly my pilot...to the left, to the left.
Liefde Marquerite

2 comments: